Modulekode | LCC 713 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die aard van taal as makroverskynsel; meertaligheid; die effek van industrialisering, verstedeliking en globalisering op die taalpolitieke lotgevalle van tale; taalpolitieke verskynsels: taalverskuiwing, taalattrisie, taaldood, taalhandhawing en taalherlewing; taalregte; die taalpolitiek as studieterrein. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App